Huisgenoot

NOAH SCHNAPP

Ons ken hom as die skaam tienerseun Will Byers in Stranger Things. Die verfilming van die vierde seisoen van dié Netflix-trefferreeks is in Maart gestaak weens die covid-19-pandemie, maar terwyl ons wag op die nuwe seisoen, vermaak dié 15-jarige akteur ons nou op TikTok

HALLO, TIKTOKKERS!

“Ek sal nooit op TikTok wees nie,” het Noah ’n jaar gelede laat hoor. Maar toe al sy pelle einde verlede jaar by dié app aansluit, het hy besluit om dieselfde te doen. “Ek het dit afgelaai en was byna 24/7 daarop. Ek was superverslaaf,” vertel die Kanadees-Amerikaanse ster. Hy’s op 15 ’n miljoenêr danksy sy rol in . Hy spog met meer as 12 miljoen followers en sy skreeusnaakse TikTok-video’s is so gewild dat dit gehoor het nie.”

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot5 min read
Dis Hoe Dié Familie Rol
JY NOEM dit ’n bak, nie ’n bal nie, sal die puriste jou vertel. Want hy’s doelbewus swaarder gemaak aan die een kant – dis die rede dat hy so ’n lui kurwe maak wanneer jy hom rol. En dis juis daai kurwe wat maak dat rolbalspelers sulke komiese passie
Huisgenoot1 min read
5 Vinnige Vrae
1 Wat is die enigste soogdier wat kan vlieg? 2 Watter vitamien kan jy van sonlig kry? 3 Wat is die amptelike taal in Brasilië? 4 Waar is die hoofkantoor van die Verenigde Nasies? 5 Wat noem ons die boonste laag van die Aarde? 1 Vlermuis  2 Vitamien D
Huisgenoot4 min read
’n Blok Vir Sports Op 50
DALK onthou jy nog die soort speelgoed wat jou laerskoolvriende pouses uitgehaal het. Van yo-yo’s tot albasters was deur geslagte algemeen en enigiemand kon daarmee speel. Maar daar is een speelding wat net deur ’n uitgelese groepie kinders baasgeraa

Related