Huisgenoot

MENSE EN HUL DINGE

‘VROUE OOR 50 IS NIE OOR DIE MUUR’

ELKE keer wanneer Brooke Shields met haar sexy lyf op Instagram spog, lei dit tot ’n groot bohaai op die internet. Om te hoor die aktrise moes die selfvertroue bymekaarskraap om in die sosiale media lyf te wys, is dus ietwat van ’n verrassing.

Sy erken die idee om op 55 ’n bikini te dra, het by haar tienerdogters begin.

“Ek het een van daardie groot swembroeke met soveel moontlik materiaal gedra,”

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot1 min read
Ons Vriendskap Voor En Agter Die Skerms
TOE hulle hoor hulle gaan saam in ’n kortfliek verskyn, het hulle eers ’n bietjie “uitgefreak van opgewondenheid”. Dis immers iets waaroor hulle al ’n paar jaar droom, vandat hulle mekaar ontmoet het. Nou is die Boer soek ’n vrou-aanbieder Marciel Ho
Huisgenoot1 min read
’n Fiets, ’n Paar Moeë Bene En ’n Droom
WAT sal maak dat enigiemand meer as 1 500 km op ’n fiets wil rondrits? Dit klink dan soos malligheid? Vra jy egter die “Spore”-sanger, is die antwoord eintlik eenvoudig: liefdadigheid. “Hoekom op aarde sal ek van George af Mbombela toe op ’n fiets ry
Huisgenoot1 min read
Vyf Vinnige Vrae
1 In watter Amerikaanse staat is Hollywood? 2 Hoeveel kante het ’n oktagoon? 3 Ankara is die hoofstad van watter land in die Midde-Ooste? 4 Wie is die enigste Suid-Afrikaanse vrou wat ’n Nobelprys ontvang het? 5 In watter provinsie is die Mapungubwe

Related