TV Plus Afrikaans

Die eiendomspel

Listing Cape Town Seisoen 1 Woensdae BBC Lifestyle (*174) 20:00

“Agente het die reputasie dat hulle slinks is. Ons het ’n stigma. Maar ek het Listing Jozi gekyk en die mense kon werklik sien hoe hard ons werk vir ons geld,” sê die eiendomsagent Farrah Mia. Toe die reeksvervaardigers Nico Nel en Trevor Kaplan van Listing Jozi en Listing Cape Town kom aanklop, was sy gereed.

Farrah is nie bang vir die (Stause) van die reeks, maar voeg by: “Miskien is sy effens te gaaf. Dit was ’n goeie aanmaning, om Chrishell te sien, dat ons ’n bietjie meer ruggraat in dié bedryf moet hê,” sê Farrah.

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from TV Plus Afrikaans

TV Plus Afrikaans5 min read
‘Vreemde’ Vriende
Karavaan Seisoen 1 Dinsdae SABC2 (*192) 19:30 Wie sal jy aan jou sy wil hê tydens jou laaste tyd op aarde? Die vrygeestige Renske (Elsabé Daneel) prop haar beste vriend Hennie (Kurt Egelhof), en nuwe vriende Gert (Albert Maritz), ’n oorlogsveteraan
TV Plus Afrikaans2 min read
Sepieblokraai
Die letters in die pienk blokkies, wat jy in die regte volgorde moet rangskik, vorm die naam (6) van Hein Poole se karakter in Suidooster. Die oplossing verskyn in die volgende uitgawe. tvplus gee 2 Catrice-geskenkpakke van R500 elk weg! Die letters
TV Plus Afrikaans2 min read
KykNET & Kie Ma.-Do. 20:00
@KYKNETKIE @KYKNETKIE @KYKNETKIE H Di.-Vry. kykNET & kie (*145) 15:30-16:30 O Saterdae kykNET & kie 14:00-18:00 Defne was woedend en wou Elif skiet, maar doen toe iets meer subtiels en vertel vir Kahraman tydens hulle egskeidingsprosedure s

Related