Noordwes groet geliefde Braunvieh-teler
Jun 03, 2022
2 minutes
— SUZANNE VENTER
DIE legendariese Braunvieh-beesteler mnr. Piet de Villiers is op 28 April in die ouderdom van 83 jaar oorlede aan hartversaking nadat hy ’n week in die Vryburg Private Hospitaal behandel is.
Sy liefde vir die Braunvieh-beeste van Switserland was alombekend. Hy was jare lank
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days