![wegza2206_article_024_01_01](https://article-imgs.scribdassets.com/26sbxe2kaoaj0mpg/images/fileW7OWQ79X.jpg)
![wegza2206_article_024_01_02](https://article-imgs.scribdassets.com/26sbxe2kaoaj0mpg/images/fileF3T2CXQC.jpg)
Laat hoop jy jou verlofdae op vir Desember? Of dalk het die kinders se sporttoere ’n groot hap uit die spaarvarkie gevat. Selfs al kan jy nie hierdie wintervakansie weggaan nie, kan jy steeds jou kop laat reis – danksy boeke! Ons is dol op dié vyf onafhanklike