Huisgenoot

BESPAAR MET BOTTERSKORSIE

BOTTERSKORSIEEN-BOKMELKKAASLASAGNE

GENOEG VIR 8 MENSE

BEREIDING EN GAARMAAK: 3 UUR

◗ 3,4 kg botterskorsies, in die lengte gehalveer (sien wenk)
60 ml (¼ k) olyfolie, plus ekstra
◗ sout en peper, na smaak
◗ 4 middelslagpreie, in dun skywe gesny
◗ 4 knoffelhuisies, fyngedruk
◗ 2,5 ml (½ t) fyn neutmuskaat
◗ 1 kg ferm ricottakaas
◗ 3 eiergele
◗ 5 ml (1 t) fyngerasperde suurlemoenskil
◗ 100 g fyngerasperde parmesaankaas
◗ 250 ml (1 k) room
◗ 60 ml (¼ k) fyngekapte vars salieblare
◗ 22,5 ml (1½ e) fyngekapte vars grasuie
◗ 6½ vars lasagnevelle
◗ 150 g sagte bokmelkkaas

ROKETSLAAI

◗ 10 ml (2 t) suurlemoensap
◗ 5 ml (1 t) heelkorrelmosterd
◗ 22,5 ml (1½ e) olyfolie
◗ 100 g roketblare
◗ 60 ml (¼ k) pampoenpitte, gerooster

1 Voorverhit die oond tot 200 °C.

Pak die botterskorsiehelftes met die skilkant na bo in ’n groot oondpan. Bedruip elkeen met die olie en geur met die sout en peper. Bedek met foelie en bak 2 uur of tot baie sag. Laat afkoel. Verwyder die pitte en trek dan die skil weg. Werk in sarsies en plaas die botterskorsie in ’n groot sif oor ’n bak. Laat oortollige vloeistof dreineer en hou dit eenkant. Skep

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot1 min read
Breipatrone By Dosyne
Alle breiliefhebbers, hier is Huisgenoot se nuwe Brei-uitgawe. Propvol patrone om hierdie winter af te skop sodat daar iets vir elkeen in die gesin is: truie vir peuters en kleuters, volwassenes en selfs jul geliefde brakkie. Allerlei komberse en kus
Huisgenoot1 min read
Agter Die Skerms
▶ Die reeks is in die noordelike voorstede van Kaapstad verfilm, asook op Stellenbosch en in die Jonkershoek-omgewing. ▶ Die vervaardigers het ’n ou herehuis op ’n kleinhoewe naby Durbanville gehuur om as Oupa en Ouma se huis te dien. Hulle het die p
Huisgenoot2 min read
Kolskoot Vir ’n cowboy
MET daai skrefiesoë wat onder die rand van ’n breërandhoed uitgluur, en ’n pistool sekuur op sy vyande gerig, kon hy enige skurk in hul broek laat … bewe. As speurder kon hy sonder om eens ’n oomblik te aarsel vir die skelm toesnou: “Go ahead, make m

Related