Baba & Kleuter

LIGTE AF

“VAN TWEE TOT DRIE JAAR OUD BEHOORT EEN DAGSLAPIE VAN TUSSEN EEN EN TWEE UUR EN ’N NAGSLAAP VAN TUSSEN 11 EN 11½ UUR GENOEG TE WEES.”

As jy wil doen wat die bekende Amerikaanse slaapkenner Elizabeth Pantley voorskryf, moet jy jou tweejarige verkieslik tussen 18.30 en 19.30 in die bed kry en dan moet hy minstens 11 uur lank slaap om emosioneel, fisiek en verstandelik optimaal te ontwikkel.

“Slaap beïnvloed elke wakker minuut van jou kinders se lewe en hul vermoë om van hul veters vas te maak tot die ABC op te sê,” glo Elizabeth.

Die slaaptydstryd wat saans in huishoudings uitbreek kan egter die edelste voornemens floutrap en jou laat wonder of dit regtig saak maak hoeveel slaapure voor middernag plaasvind. Slaap is mos slaap, of hoe?

Die kort antwoord is “nee”. Ons diepste, langste kernslaap

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Baba & Kleuter

Baba & Kleuter3 min read
MYNE! Myne!
Sunette du Plessis van Olivedale in Johannesburg weet nie meer watter kant toe nie, want klein Matt (3) weier om met sy boetie, Josh (1), te deel. “Ek het al alles probeer. Ek het mooigepraat, sy handjie gewiks, uitsittyd probeer ... Niks werk nie. I
Baba & Kleuter3 min read
Die Lekkerte Van Lees
Toe Mohandas Gandhi eendag van ’n trein afgegooi is, was dit die begin van sy reis om ’n einde te maak aan die onregverdige behandeling van Indiërs in Suid-Afrika – ’n reis om almal te leer dat jy die wêreld kan verander sonder om geweld te gebruik.
Baba & Kleuter4 min read
Werk Met Geld
Baie mense se finansiële krisis kon voorkom gewees het, as ’n paar eenvoudige lessies oor geld nagekom is ... Daar is nie ’n onuitputbare bron van geld nie; as jy geld leen moet jy dit terugbetaal, as jy iets nie kan bekostig nie behoort jy dit nie t

Related