Kuier

HUL EIE HARTJIE

Moederskap is ’n behoefte in baie vroue se harte, maar baie moet eers struikelblokke oorkom om hierdie droom te bewaarheid. “Ek wou al lankal ’n kleintjie gehad het,” vertel Chandré Christians (36), ’n meganiese ingenieur van Parow-Noord in Kaapstad, “maar as jy mos career-driven is en jy doen dit en daai, dan stel jy sekere besluite ’n bietjie uit.”

As deel van ’n same-sex-paartjie was swanger word nie ’n maklike proses nie, en moes Chandré en haar lewensmaat, Nicki Morkel (51), talle uitdagings oorkom om uiteindelik ’n bondeltjie vreugde in hul arms te hou. Hoewel Chandré weet sommige mense oordeel nie net hul verhouding nie, maar ook hul besluit om ’n kind te hê, voel sy is moederskap alles die moeite werd.

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Kuier

Kuier1 min read
Kuier
REDAKTEUR Lara Atson KUNSREDAKTEUR Selina Petersen ARTIKELREDAKTEUR Edna Ellman SUBREDAKTEUR Michelle Linnert Jansen TV-SKEDULES Kashief Achmat INTERN Mary Martin MEDEWERKERS Zaida Swart, Haidee Muller-Isaacs, Maretha Botes, Enrico Claassen, Chrislyn
Kuier3 min read
Vra Dr. Jolene
Wat's PMDD en PMS? Dok, ek het nog altyd met vreeslike mood swings rondom my period gesukkel, en by tye voel dit selfs soos depressie. Ek het onlangs gelees daar is iets soos premenstrual dysphoric disorder (PMDD). Wat is dit, en hoe verskil dit van
Kuier1 min read
Arendsvlei Toets Jou Kennis
1 In watter jaar het die sepie sy debuut gemaak? 2 Janice is nou die eienaar van Mortlocks, maar aan wie het dit eers behoort? 3 Wie is die pa van Wendy se dogter, Debra? 4 Watter Galant woeker ook agter die skerms as regisseur? 5 Watter veteraanaktr

Related