Huisgenoot

HIER KOM DIE JONGER ‘QUEEN’!

VERGEET maar die Cambridges, Sussexe en Yorks, die Britse koningshuis se sages en skandes woed nou in die skadu van die sappige geskinder onder die adellikes in die gewilde reeks Bridgerton.

En soos enige slaafse aanhanger van Netflix se bloubloedreeks jou sal vertel, is die manjifieke koningin Charlotte groter as lewensgroot. Haar tong is vlymskerp, haar streke eksentriek, haar pruike flambojant en haar gemoedelike gekonkel onweerstaanbaar vermaaklik.

Danksy die gewildheid van die - monarg gaan sy nou ook haar eie voorreeks kry, het die vervaardiger Shonda Rhimes verlede jaar aangekondig. Die beplande reeks sal wentel om ’n jong Charlotte en ook die jonger weergawes van twee ander hoofkarakters, lady Danbury

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot1 min read
Vyf Vinnige Vrae
1 In watter Amerikaanse staat is Hollywood? 2 Hoeveel kante het ’n oktagoon? 3 Ankara is die hoofstad van watter land in die Midde-Ooste? 4 Wie is die enigste Suid-Afrikaanse vrou wat ’n Nobelprys ontvang het? 5 In watter provinsie is die Mapungubwe
Huisgenoot2 min read
Ontmoet Die Hoofkarakters
Sebastian is ’n professor in entomologie en probeer almal in sy familie se pad gelyk maak, vertel Albert. Hy’s ’n ordentlike man, maar sy begrip vir sy vrou, Elma, is nie heeltemal op dieselfde standaard as sy kennis van insekte nie. Hy is geneig om
Huisgenoot2 min read
Flitsvrae: Nadine Blom
Wat is geluk vir jou? Daai oomblik wat jy weet jy het ’n verskil gemaak in iemand anders se lewe. Wanneer en waar was jy op jou gelukkigste? Op die verhoog, besig om te sing of mense te vermaak. Waarmee hou jy jou die graagste besig? Ek hou myself gr

Related