Kuier

KYK UIT!

As jy nog nie deel is van die groep wat hulle slaafs inleef in die skades en skandes van die“ton”– die sogenaamde high society – in outydse Engeland in die reeks Bridgerton nie, is dit nou die tyd om te begin kyk. Die tweede seisoen is nou ook beskikbaar op Netflix.

is uit die brein van die Amerikaanse vervaardiger Shonda Rhimes wat ook geskep het – haar karakters en hoe sy – die naam van een van die adelstand-families – vertel sy ’n romantiese verhaal, maar hoewel hierdie Mills-&- Boon-tipe-TV-drama in die vroeë 1800’s in die sogenaamde Regency-era in Londen afspeel, is dit verruklik modern.

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Kuier

Kuier1 min read
Speel-speel
Daar is agt verskille tussen die prentjies hieronder. Kan jy hulle almal opspoor? Rangskik die kleurblokkies sodat hulle die vorm voltooi. Help die nutsman om by die treinwa uit te kom. ILLUSTRASIES: GALLO IMAGES/GETTY IMAGES ■
Kuier9 min read
Nog Altyd Haar Pappie Se Prinses
“Pappie, watch,” sê Jo-Ann Strauss (43) wanneer die kamera begin kliek. ’n Klipgooi verder kyk haar pa, Johann, met ‘n glimlag hoe sy meisiekind pose tydens hul voorbladfotosessie Johann (66) trek deurentyd los met ’n grappie terwyl sy beeldskone dog
Kuier1 min read
Tv-gids
MÓÉT-KYK! Blue Beetle (M-Net, Sondag 30 Junie om 20:05) Jaime Reyes (Xolo Maridueña) kom in besit van die Scarab, 'n antieke relic van uitheemse biotegnologie. Wanneer die Scarab vir Jaime as sy bio-host kies, kry hy 'n ongelooflike wapenrusting wat

Related