Huisgenoot

Die Inka-ryk

DIE Inka-ryk was ’n enorme ryk in Suid-Amerika wat sy glorietyd van vroeg in die 15de eeu beleef het tot sy verowering deur die Spanjaarde in die 1530’s.

Op sy grootste het die ryk ’n oppervlak van sowat 2 miljoen km² beslaan met ’n bevolking van meer as 10 miljoen mense.

Dis in uitsonderlike omstandighede tot stand gebring deur mense wat, relatief tot ander groot beskawings, weinig tegnologiese vooruitgang gemaak het. En hoewel dié ryk se bestaan van korte duur was, word sy geskiedkundige en kulturele impak tot vandag toe gevoel.

OORSPRONG

Volgens oorlewering is die Inka-heersers se voorouers deur Inti, die songod, geskep.

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot5 min read
Dis Hoe Dié Familie Rol
JY NOEM dit ’n bak, nie ’n bal nie, sal die puriste jou vertel. Want hy’s doelbewus swaarder gemaak aan die een kant – dis die rede dat hy so ’n lui kurwe maak wanneer jy hom rol. En dis juis daai kurwe wat maak dat rolbalspelers sulke komiese passie
Huisgenoot1 min read
5 Vinnige Vrae
1 Wat is die enigste soogdier wat kan vlieg? 2 Watter vitamien kan jy van sonlig kry? 3 Wat is die amptelike taal in Brasilië? 4 Waar is die hoofkantoor van die Verenigde Nasies? 5 Wat noem ons die boonste laag van die Aarde? 1 Vlermuis  2 Vitamien D
Huisgenoot4 min read
’n Blok Vir Sports Op 50
DALK onthou jy nog die soort speelgoed wat jou laerskoolvriende pouses uitgehaal het. Van yo-yo’s tot albasters was deur geslagte algemeen en enigiemand kon daarmee speel. Maar daar is een speelding wat net deur ’n uitgelese groepie kinders baasgeraa

Related