MACHU PICCHU
May 06, 2022
2 minutes
Saamgestel deur BURGERT BEHR
Infografika:
MICHAEL DE LUCCHI
OOG in die Andesgebergte van Peru lê ’n argitektoniese wonder: Machu Picchu, ’n toonbeeld van die Inkas se uitstekende beplanning en bouwerk. Dit is ’n wêreldberoemde terrein sowat 70 km van die stad Cusco wat byna onaangeraak bewaar gebly het en bevat ’n paar honderd huise, tempels, ’n begraafplaas
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days