Kuier

DANKBAAR VIR GENADE

Van kleins af was die lewe vir Jennifer Pretorius (59) van Vishoek in die Kaap ’n uitdaging. Sy is blind én doof. Tog vind sy ’n manier om elke dag op te staan en die lewe voluit aan te pak.

Volgens dié wat haar ken, was Jenny nog altyd iemand wat vasbeslote is om ’n vol lewe te lei, selfs al is sy met geboorte as heeltemal doof gediagnoseer en op 48 ook as klinies blind verklaar. Deesdae navigeer sy haar lewe met behulp van die vriendelikheid en hulp van haar omgee-gemeenskap.

Jenny vertel sy weet nie regtig wanneer sy besef het sy is anders as ander kinders nie.

“My familie en vriende het my altyd aanvaar soos ek is.”

As jong meisie het Jenny dit geniet om Lassie,

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Kuier

Kuier3 min read
Kyk Uit!
Bôll & Ôll is die kanaal se eerste Afrikaanse rugbygeselsprogram, met JP Keyter en Ashwin Willemse as aanbieders. Dis JP se geesteskind en is deur sy maatskappy Blue Avo Communications vervaardig. Die program fokus op die rol van klub-rugby en met JP
Kuier1 min read
Luister Dít
Beskikbaar op Spotify, Apple Music of enige podcast-app Dis ’n podcast oor al die vreemde dinge wat vandag en destyds gebeur het, wat jou soos Tyla gaan laat sê: “What the heck!?” In elke episode kry jy die jongste, vreemdste nuus gemeng met wilde hi
Kuier2 min read
Perfekte Pasmaats
Riri (36) hou van eksperimenteer as dit kom by haar klere. Sy hou by aardse bruin vir haar korsettoppie en wyepypbroek, en rond dit af met ’n lekker woljas in dieselfde kleur. Sy bring ‘n spatsel kleur in met haar satynkopdoek. Intussen speel haar ra

Related