Landbouweekblad

Briewe

NES ’N DONKIE

Vrees kan maak dat ’n donkie ’n leeu aanval.

Met die omstandighede wat heeltyd aan die verander is, en boere wat aanhoudend die wind van voor kry oor grond, lone, markte en uitvoer, kan dinge nogal rof raak. Voeg daarby die vrees oor plaasveiligheid, die koste wat aangegaan moet word om jou eie mense te beveilig en jou produk te verseker, en die koste van brandstof, krag en toe-rusting, dan kom jy agter dat boerdery deesdae ’n volwaardige besigheid is.

Dan moet jy ook onthou van droogtes, vloede, siektes en plae wat die boer soos ’n dief in die nag bekruip. En natuurlik verwag mense ’n perd se produk vir ’n donkie se prys wanneer dinge van ’n plaas af kom.

Wanneer jy lief raak vir ’n boer, raak jy lief vir

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Landbouweekblad

Landbouweekblad5 min read
Aangrypende Verhaal Oor Eenvoud En Menswees
Wou jy altyd ’n skrywer word? Voor my eerste boek, Die kinders van Spookwerwe, was ek net ’n ma wat skoolgehou en vir my kinders stories opgeskryf het. Ons het vakansies na familiegrond in die Karoo gegaan en ek wou nie hê hulle moes vergeet hoe dit
Landbouweekblad7 min read
Dekgewasprentjie Word Ál Duideliker
Die strategiese gebruik van dekgewasse as deel van herlewingslandbou om grondgesondheid te herstel en gevolglik grond se vrugbaarheid en produktiwiteit volhoubaar te bevorder, kry die afgelope tyd baie aandag. As Barenbrug Suid-Afrika se verkoopsbest
Landbouweekblad3 min read
Oor Ysters, Robotwerktuie En Die Gemis Aan Biltong En Berge
Pieter Uys (29) het grootgeword op die plaas Skeiding by Heidelberg in die Wes-Kaap waar sy pa, Neels, ’n saai-en-skaapboerdery bedryf en sy ma, Anné-Lize, ’n gastehuis. Hy sê die bedrywighede in die gastehuis het daartoe gelei dat hy sjefsopleiding

Related