Landbouweekblad

Kos uit die hart

GEBAKTE HOENDER MET KAPPERTJIESAAD

■ 12 hoenderstukke, dye en boudjies
■ 250 g knoffelbotter
■ Bossie vars pietersielie, gesnipper
■ 8 baba-uie, geskil en gehalveer
■ 110 g-flessie kappertjiesaad, met vloeistof
■ 180 g-pakkie ontpitte groen olywe, gedreineer
■ 500 g baba-aartappels, gehalveer
■ Sout en varsgemaalde swartpeper
■ 500 ml room
■ Hand vol vars koljander
■ Gerasperde skil van 1 suurlemoen

Verhit die oond tot 200 °C. Druk die knoffelbotter onder elke hoenderstuk se vel in, maar wees versigtig dat jy nie die vel skeur nie. Strooi die pietersielie in ’n oondpan en pak die hoenderstukke

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Landbouweekblad

Landbouweekblad2 min read
In ’n Blik
’n Troppie van die Hoër Landbouskool Oakdale se Jersey-koeie aan die wei buite Riversdal. Oakdale bedryf ’n kommersiële suiwelafdeling wat ’n groot bydrae tot die skool se inkomste lewer. Benewens dat die kudde vanjaar een van net ses platinumtoekenn
Landbouweekblad7 min read
Briewe
POSBUS 1802, KAAPSTAD 8000; e-pos: lbw@landbou.com WENBRIEF ’n Mens kan maar sê dat ek reeds byna my vervaldatum bereik het, maar ek dink met groot seer aan jong mense wat nog hul lewe moet leef en hul ideale verwesenlik wil sien. Hoe sien hulle hier
Landbouweekblad3 min read
Veediefstal Is ’n Spesialismisdaad
’N VEEDIEFSTALSAAK is van die moeilikste sake om te ondersoek omdat dit in die buitelug plaasvind en deurslaggewende leidrade weens verskeie faktore, soos reën en versteuring van die misdaadtoneel, vernietig kan word. Só sê Louis Wessels, voorsitter

Related