Kuier

VERGEWE ÉN STEL GRENSE

Ek het in ’n huis grootgeword wat glad nie tradisievas is nie en waar baie min dinge, insluitend verjaardae en groot feestye (soos Paasfees en Kersfees), op ’n spesifieke of tradisionele manier gevier word.

Alles omtrent hierdie groot en belangrike“feeste”vir Christene het ek in die destydse Bybel-periode op skool geleer. Ek het ook die Paasfees-flieks wat destyds op TV gespeel het, baie interessant en leersaam gevind.

Die grootste les van Paasfees is dat God vir Jesus, sy enigste gebore seun, vir die

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Kuier

Kuier3 min read
‘N Brief Aan My Kinders
RAAK WYS MET… Brenden Boys, ek skryf dié brief aan julle omdat dít wat ek wil sê belangrik is, en ek dit vir ewig wil opteken. Hierdie jaar is ons land 30 jaar onder ‘n sogenaamde demokratiese bestel. Met die eerste demokratiese verkiesing was ek sle
Kuier1 min read
Blokraai
NR. 370 1. Lampolie (9) 10. Die seun s'n (2) 11. Meisienaam (3) 12. … de Janeiro (3) 13. Wys (4) 15. Wateropgaarplek (3) 16. Papie se huis (5) 17. Volgende op (2) 18. Geneesheer (4) 19. Porsie brood (3) 21. Natrium (4) 23. Gesluit (3) 25. ‘n Kindersi
Kuier5 min read
Nicky En Die Boontjierank
Oor saadjies van hoop kan jy Nicky Jafta net mooi niks vertel nie. Want uit feitlik niks het dié Kapenaar ‘n suksesverhaal soos min opgedis. Drie miljoen mense was hul werk kwyt weens die covid 19-pandemie, en op 56 was Nicky een van dié wat skielik

Related