Landbouweekblad

MATHEWS-AANVALLERS VRY, AL BEKEN HULLE SKULD

VYF mans wat die voorsitter van Graan SA, mnr. Derek Mathews (60), en sy familie met wapens aangehou, aangerand en besteel het, is weer op vrye voet. Só het Mathews toevallig gehoor toe hy einde Maart navraag gedoen het oor die vordering met die verhoor nadat daar geen kommunikasie van die staatsaanklaer se kant af was nie.

Mnr. Henry Mamothame, woordvoerder van die nasionale vervolgingsgesag (NVG) in Noordwes, het egter aan

Landbouweekblad gesê daar was goeie kommunikasie met die staatsgetuies (Mathews en sy familie), asook dat die saak al einde verlede jaar afgehandel is.

Mathews ontken dit ten sterkste. “Die week (einde Maart) was die eerste

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Landbouweekblad

Landbouweekblad3 min read
Oor Ysters, Robotwerktuie En Die Gemis Aan Biltong En Berge
Pieter Uys (29) het grootgeword op die plaas Skeiding by Heidelberg in die Wes-Kaap waar sy pa, Neels, ’n saai-en-skaapboerdery bedryf en sy ma, Anné-Lize, ’n gastehuis. Hy sê die bedrywighede in die gastehuis het daartoe gelei dat hy sjefsopleiding
Landbouweekblad1 min read
Arthur De Villiers Se Bonsmaras Weer Gewild
Daar was min uitskieterpryse, maar goeie gemiddelde pryse is op 10 April op Arthur de Villiers van Vrede se jaarlikse AG Bonsmara-veiling behaal. Ondanks die droogte en sukkelende ekonomie was die veiling baie suksesvol en De Villiers sê hy is tevred
Landbouweekblad5 min read
Aangrypende Verhaal Oor Eenvoud En Menswees
Wou jy altyd ’n skrywer word? Voor my eerste boek, Die kinders van Spookwerwe, was ek net ’n ma wat skoolgehou en vir my kinders stories opgeskryf het. Ons het vakansies na familiegrond in die Karoo gegaan en ek wou nie hê hulle moes vergeet hoe dit

Related