Huisgenoot

HIER’S ONS TOP-3

WEKE lank spook hulle al sake op die kassie uit: Gesoute blokraai-liefhebbers van reg oor die land wat wys hoe flink hulle onder druk kan dink.

Nou is daar nog net drie staande, en dis tyd vir die groot eindstryd van Huisgenoot Blokraaibestes se eerste seisoen.

Este Koorts, Renée Swane poel en Recardo August het elkeen hul eerste episode van die nuwe vasvraprogram gewen en eindelik in drie onderskeie halfeindrondes meegeding.

Daar het hulle wéér hul slag met blokraaie gewys toe hulle as episode-wenners aangewys is en na die eindronde deurgedring het.

Ons het kort voor dié episode se uitsending op 4

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot2 min read
Flitsvrae: Beer Adriaanse
Wanneer en waar was jy op jou gelukkigste? Toe ek tweedejaar en 20 was. Ek het ’n afro gehad, was sorgeloos en die wêreld was eenvoudig. Waaroor is jy spyt? Oor die kere in my lewe waar ek nie myself was nie of oneerlik met myself was. Hoe sal die me
Huisgenoot2 min read
Majozi
As tjokker in Durban het musiek ’n groot impak op sy lewe gehad. “My ouers was lief daarvoor om na klassieke en gospelmusiek te luister. Ek was self ook mal oor kinderrympies,” sê Majozi (36), bekend vir sy treffers “Fire”, “Darling” en “Mi Amor” saa
Huisgenoot1 min read
Foto Van Die Week
HIERDIE WEEK IN DIE GESKIEDENIS ■

Related