TV Plus Afrikaans

DítKykOnsNou

Naam: Genevieve Terblanche.

Pos: Senior skrywer en ruimtekadet.

Ek kyk nou: Die splinternuwe sci-fi-reeks Halo seisoen 1 op Showmax.

My mening oor die reeks: Halo plaas jou, soos die klassieke Alien-flieks, dadelik in sy wêreld en laat jou self inhaal. Baie van die vroeë gebeure is vir die karakters net so ’n groot verrassing soos vir jou, of die UNSC – die United Nations Space Command oorlogsverbond, ’n godsdienstig militêre organisasie van gevorderde ruimtewesens. Hoe die storie ookal verloop, dis die moeite werd om goed na als te kyk: Karakter-ontwerp, kostuums en tegnologie is ongelooflik. Die franchise se 20 jaar vakkennis word duidelik benut.

My gunsteling-oomblik: Ek het nog nie ver gekom nie, maar die Covenant Prophet Of Mercy in die drywende troon en terugflitse na die ruimtewese Dominar Rygel van die sci-fi-reeks Farscape in episode 1 was pret.

Ek wou sien of dit werk vir niespelers want dit is gegrond op die Halo videospeletjie-franchise. Tot

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from TV Plus Afrikaans

TV Plus Afrikaans2 min read
E.tv Weekdae17:30
@OPENVIEWHD @EEXTRATV @ETVONLINE O Sondae eExtra (*195/Openview 105) 15:20 Ender en Sahika het hul plan met Zehra en Hasan Ali uitgevoer, maar nie Zehra of Hasan Ali het gelyk asof dit hulle pla nie, Cagatay het sy vrou geïgnoreer, en Yild
TV Plus Afrikaans2 min read
SABC1 Weekdae 20:00
@GENERATIONSTHELEGACY1 @GEN_LEGACY @GENERATIONS_THE_LEGACY1 h Weekdae SABC1 (*191) 08:00 o Saterdae SABC1 11:00 Nontle het haar ma se raad aanvaar en was platgeslaan deur wat haar ma voorgestel het, Lucy het geweier om bevele van “die bedie
TV Plus Afrikaans2 min read
Sepieblokraai
Die letters in die pienk blokkies, wat jy in die regte volgorde moet rangskik, vorm die naam (6) van Hein Poole se karakter in Suidooster. Die oplossing verskyn in die volgende uitgawe. tvplus gee 2 Catrice-geskenkpakke van R500 elk weg! Die letters

Related