Huisgenoot

RYSKOOL-’OOM’ SE ‘PRAATJIES OOR SEKS’

VIR enige jong mens is dit ’n senutergende ervaring om die eerste keer agter ’n kar se stuurwiel in te skuif, maar die vooruitsig van die vryheid en onafhanklikheid wat ’n rybewys sal meebring, maak daardie spannende bestuurslesse die moeite werd.

In die Vaaldriehoek het “Oom Ferdi” vanuit die staanspoor vertroue by sy leerlingbestuurders ingeboesem. Hy het immers al jare se ervaring as instrukteur agter die rug, en hy praat sag en geduldig.

Sy ryskool was gewild, want sy lesse was bekostigbaar genoeg om leerlingbestuurders uit verskillende maatskaplike agtergronde te lok. En die meeste het hul rybewys sonder probleme bekom.

Maar teen hul tweede les het hulle “bitter ongemaklik” gevoel langs die “oom” in sy kar, beweer vyf jong mans nou. Aan is selfs ’n

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot1 min read
5 Vinnige Vrae
1 Wat is die enigste soogdier wat kan vlieg? 2 Watter vitamien kan jy van sonlig kry? 3 Wat is die amptelike taal in Brasilië? 4 Waar is die hoofkantoor van die Verenigde Nasies? 5 Wat noem ons die boonste laag van die Aarde? 1 Vlermuis  2 Vitamien D
Huisgenoot1 min read
Furiosa: A Mad Max Saga
Daar is gewoon party flieks wat slegs tot hul reg kom op ’n groot skerm in ’n rolprentteater. Furiosa: A Mad Max Saga, wat tans in teaters draai, is een. Dié treffer met bekendes soos Anya Taylor-Joy in die hoofrol as Furiosa en Chris Hemsworth as Dr
Huisgenoot1 min read
Span Jou Mikrogolfoond In Vir Meer
Voor jy uie begin kap, sny die punte weerskante af en plaas dit 30 sekondes in die mikrogolfoond. Dit haal die brand uit die sap en keer dat die trane sal loop wanneer jy dit sny. Knoffel sal makliker skil as jy die hele knol 15 sekondes in die mikro

Related