Weg! Platteland

Eet, drink, wees plesierig

Doen, drentel en koop

In Witrivier se hoofstraat, Chief Mgiyeni Khumalo-rylaan, sal jy Kraaines-meubels teëkom waar enige liefhebber van tweedehandse meubels en snuisterye verlore sal raak. Willie Ferreira, ’n afgetrede onderwyser, bedryf die winkel al 39 jaar.

082 460 4772

Regoor Kraaines kan jy ’n 120 jaar uittroon (dit was voorheen die pastorie). Dié stokou reus, wat staan waar die ou poskantoor eers was, is glo die middelpunt waaruit die dorp gegroei en ontwikkel het.

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Weg: Platteland

Weg: Platteland8 min read
Vertel Ons
Onlangs speel my seun sy eerste hoërskoolrugbywedstryd by my ou skool. Vroegoggend durf ons die pad Somerset-Oos toe aan. Wanneer ons bo-op die Olifantskoppas kom, lê die Karoo soos ’n oop granaat voor ons. Al verskil is dat dit dor en bruingeskroei
Weg: Platteland1 min read
Die Vonkel spat!
Vonkeltee – ’n koudgebroude ystee wat bruis soos sodawater – is die jongste produk van die wyn-vrugte-en-gasteplaas Babylonstoren naby Franschhoek wat ons oog getref het. Die nuwe laekilojoule-drankie is in 300 ml-blikkies te kry, in twee geure: rooi
Weg: Platteland4 min read
Die Berge In…
Dit is middel Desember op ’n klein kusdorpie in die Tuinroete. Ouma en Oupa sit op die stoep. Te salig. Die man is stil; die vrou praat baie. Die man en die voël luister nie altyd nie, omdat hulle weet wat die vrou gaan sê nog voor sy dit sê. Hulle n

Related