Nuus & dagboek
Jun 01, 2020
2 minutes
Kookwater planne met brandnetels
Dié tyd van die jaar kan brandnetels (Urtica dioica) omtrent rammetjieuitnek raak in die tuin, vernaam in die winterreënvalgebiede. Hierdie oeroue geharde plante kom voor in die meeste gematigde klimaatstreke van die wêreld waar mense aktief is.
Al word brandnetels as “algemene onkruid” geklassifeer, word dit ook al eeue lank as kos, geneesmiddel en vir die vervaardiging van klere gebruik. Brandnetels bevat
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days