Weg! Platteland

En nou… belasting op belasting

Die eerste e-pos het só stilletjies in my inboks aangeland dat ek dit heeltemal misgekyk het. (Goed, as jy sien hoe my inboks lyk, is dit glad nie ’n vreemde verskynsel nie.) Maar die tweede een, ’n week later, met die ligte verwyt omdat ons nog nie gestem het nie, het ek gelukkig raakgesien. Toevallig.

Die gevaarligte het geflikker.

Die saak staan so: Die buurt op Hermanus waar ons woonstel geleë is, val binne die grense van die “spesialetariefsone” – of sommer STS – wat ons nou tot stand moet bring deur ons kruisie instemmend te trek.

Dalk net ’n paar dinge ter agtergrond: As

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Weg: Platteland

Weg: Platteland10 min read
Ware Rus… Langs Die waters Van Sabie
‘Ek het al voorheen in my lewe perde gehad, maar vanjaar het ek die meeste tyd nóg in die geselskap van hierdie manjifieke diere deurgebring. Hulle is nie net kalmerend nie, maar ook ’n bietjie soos ’n spieël – hulle wys jou ware emosies vir jou,” sê
Weg: Platteland8 min read
1 Fiat 500 | 2ha | 4 seuns… 19000 myl!
Elsje Becker is ’n vrou met murg in haar pype en oemf in haar spiere. Hoe anders nadat sy ’n spannetjie van vier woelige seuns, die een ’n groter (selferkende) petrolkop as die ander, grootgemaak het? Dié ouma van sewe en grootjie van een is ’n vrou
Weg: Platteland3 min read
Eet, Drink, Wees Plesierig!
Stap deur Sutherland se geskiedenis Amanda du Preez se staptoer, Sutherland on Foot, is ’n lekker manier om meer van die dorp te sien en leer. Sy vertel stories oor die ou geboue en vroeë tye terwyl jy vir sowat twee uur die strate verken. Daar is ni

Related