Kuier

Wenke watwerk

ANTWOORD

• ’n Baie eenvoudige oplossing, is om jou asblik te laat asemhaal. Haal die deksel af vir ’n paar dae. Wanneer al die lug daarin vasgekeer is, hou dit nie net die reuk binne nie, maar dit laat ook bakterieë toe om te groei, wat die reuke vererger. Moet dit nie doen as dit reën nie.

• Nog ’n goeie idee is om jou asblik ’n paar keer per jaar te was met seep en water (daar is ook deesdae dienste wat dit vir jou doen as jy te veel gril).

• Koeksoda werk fantasties om reuke – selfs in jou drom

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Kuier

Kuier2 min read
Maak Só Opsommings
’n Opsomming is ’n kort weergawe van die belangrikste inligting uit ’n lang teks. Jy gebruik dit veral wanneer jy moet leer vir ’n vak wat baie inhoud bevat en jy net spesifieke feite wil onthou (funksionele opsomming). Op skool word daar ook van jou
Kuier11 min read
Vaarwel Aan Die Vlei Se Mense
Die wel en weë van die leerders en onnies by die fiktiewe Hoërskool Arendsvlei op die Kaapse Vlakte hou ons sedert 1 Oktober 2018 vasgenael voor ons TV's. Daar was gekonkel, hope verraad, affairs en selfs ’n moord of twee (of drie) … En nou, ses seis
Kuier1 min read
Wenke Om Jou Eie Breinkaart Te Maak
1 Gebruik ’n skoon bladsy. Skryf die hoofgedagte of sleutelwoord in die middel van die bladsy neer. 2 Jy kan selfs die woord teken. Maak dit kleurvol. Jy kan ook jou eie kodetaal of “leertaal” ontwikkel. 3 Skryf die ander sleutelwoorde of belangrikst

Related