Kuier

GRAAD R'N MOET

Dit was nog altyd opsioneel om jou kind in die kleuterskool te sit, maar volgens ’n nuwe voorgestelde wet kan graad R binnekort verpligtend vir Suid-Afrikaanse kinders word. In hierdie stadium is dit slegs verpligtend om seker te maakjou kind gaan graad 1toe.

Maar wat gaan die impak op ouers en ander rolspelers wees indien die parlement die nuwe wet goedkeur, en ouers geen keuse hetas om hul kinders in graad R te sit nie?

Volgens Elijah Mhlanga, woordvoerder van die departement van basiese onderwys, is hierdie sogenaamde"Bela Bill"nou in die hande van die portefeuljekomitee.

"Sodra die parlement die wet goedgekeuren die presidentdit geteken het, sal dit in werking tree. Wanneer dit sal wees, hang af van die parlementêre proses."

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Kuier

Kuier2 min read
Maak Só Opsommings
’n Opsomming is ’n kort weergawe van die belangrikste inligting uit ’n lang teks. Jy gebruik dit veral wanneer jy moet leer vir ’n vak wat baie inhoud bevat en jy net spesifieke feite wil onthou (funksionele opsomming). Op skool word daar ook van jou
Kuier11 min read
Vaarwel Aan Die Vlei Se Mense
Die wel en weë van die leerders en onnies by die fiktiewe Hoërskool Arendsvlei op die Kaapse Vlakte hou ons sedert 1 Oktober 2018 vasgenael voor ons TV's. Daar was gekonkel, hope verraad, affairs en selfs ’n moord of twee (of drie) … En nou, ses seis
Kuier1 min read
Fotoblokraai
OPLOSSING VERSKYN IN DIE UITGAWE VAN 20 JUNIE 2024. SOEK VIR “ARENDSVLEI-FOTOBLOKRAAI”. OPGESTEL DEUR: THOMAS MINNAAR FOTO'S: KYKNET EN KIE EN DALE FOURIE ■

Related