Huisgenoot

LIEFDE OOR DIE FOON – EN DIS G’N POETS!

STEL jou voor jou man bring vir jou ’n stukkie sponskoek. Dit is pragtig versier en lyk alte lekker, maar die oomblik dat jy jou tande daarin slaan, ontdek jy dit is meer spons as koek – ’n opwassponsie om presies te wees!

Dit is in sulke tye dat Aisha Younas so kwaad vir haar wederhelf word dat sy kan slange vang. En van slange gepraat: Wasim het haar ook al die skrik op die lyf gejaag met ’n plastiekslang wat uit ’n papaja peul net toe sy dit oopsny …

Dit is juis haar vurige reaksie op sy manewales wat hy die meeste geniet. En duidelik geniet hul 38 000 volgelinge op TikTok dit ewe veel, want binne twee jaar het die Wes-Kaapse ouerpaar ’n kubersensasie

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot5 min read
Dis Hoe Dié Familie Rol
JY NOEM dit ’n bak, nie ’n bal nie, sal die puriste jou vertel. Want hy’s doelbewus swaarder gemaak aan die een kant – dis die rede dat hy so ’n lui kurwe maak wanneer jy hom rol. En dis juis daai kurwe wat maak dat rolbalspelers sulke komiese passie
Huisgenoot1 min read
5 Vinnige Vrae
1 Wat is die enigste soogdier wat kan vlieg? 2 Watter vitamien kan jy van sonlig kry? 3 Wat is die amptelike taal in Brasilië? 4 Waar is die hoofkantoor van die Verenigde Nasies? 5 Wat noem ons die boonste laag van die Aarde? 1 Vlermuis  2 Vitamien D
Huisgenoot4 min read
’n Blok Vir Sports Op 50
DALK onthou jy nog die soort speelgoed wat jou laerskoolvriende pouses uitgehaal het. Van yo-yo’s tot albasters was deur geslagte algemeen en enigiemand kon daarmee speel. Maar daar is een speelding wat net deur ’n uitgelese groepie kinders baasgeraa

Related