Rol dit op
Mar 04, 2022
4 minutes
Resepte en stilering: ARINA DU PLESSIS aduplessis@landbou.com Foto’s: MYBURGH DU PLESSIS
AMANDEL-ENFRAMBOOSROLKOEK
■ 4 eiers, geskei
■ 180 ml strooisuiker, en ekstra vir rol
■ 60 ml koue water
■ 125 ml bruismeel
■ 100 g gemaalde amandels
■ 2 ml sout
Vulsel
■ 250 ml room
■ 10 ml vanieljegeursel
■ 15 ml versiersuiker
■ 250 ml vars frambose
Voorverhit die oond tot 180 °C en voer ’n gesmeerde rolkoekpan met bakpapier uit wat bo die kante van die pan uitstaan. Bespuit met kleefwerende kossproei. Klits die eiergele en strooisuiker saam tot dik en liggeel. Klits die koue water by. Klits die eierwitte styf en vou dit saam met die droë bestanddele by die eiergeelmengsel in. Giet in
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days