Landbouweekblad

Diversiteit die medisyne wat die natuur laat herstel

Grasseisoordekades as die hoofweidingsgewas beskou. Dit is grootliks waar, en ook met reg. Grasvelde soos ons dit nou ken, bestaan hoofsaaklik uit gras, maar ook verskeie nie-grasspesies. Dit is ook juis omdat die meeste van ons natuurlike weiding gras is, dat byna alle navorsing oor weidingsbestuur en -voedingswaarde amper eksklusief op gras gedoen is.

SLEGTER AS WAT ONS DINK?

Het ons dalk iets gemis? Het ons veld miskien oor die jare al só verander dat ons nie meer kan onthou hoe dit veronderstel is om te lyk nie? Is wat ons nou as goeie

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Landbouweekblad

Landbouweekblad5 min read
Aangrypende Verhaal Oor Eenvoud En Menswees
Wou jy altyd ’n skrywer word? Voor my eerste boek, Die kinders van Spookwerwe, was ek net ’n ma wat skoolgehou en vir my kinders stories opgeskryf het. Ons het vakansies na familiegrond in die Karoo gegaan en ek wou nie hê hulle moes vergeet hoe dit
Landbouweekblad7 min read
Dekgewasprentjie Word Ál Duideliker
Die strategiese gebruik van dekgewasse as deel van herlewingslandbou om grondgesondheid te herstel en gevolglik grond se vrugbaarheid en produktiwiteit volhoubaar te bevorder, kry die afgelope tyd baie aandag. As Barenbrug Suid-Afrika se verkoopsbest
Landbouweekblad3 min read
Oor Ysters, Robotwerktuie En Die Gemis Aan Biltong En Berge
Pieter Uys (29) het grootgeword op die plaas Skeiding by Heidelberg in die Wes-Kaap waar sy pa, Neels, ’n saai-en-skaapboerdery bedryf en sy ma, Anné-Lize, ’n gastehuis. Hy sê die bedrywighede in die gastehuis het daartoe gelei dat hy sjefsopleiding

Related