Het moederaarde die vermoë om self te genees?
Feb 18, 2022
3 minutes
ALICE WONDERLAND lbw@landbou.com
FOTO’S: VERSKAF
Kom ons laat gaan ons gedagtes so ’n bietjie en skets ’n prentjie van hoe die veld en grond byvoorbeeld slegs 200 jaar terug moes gelyk het.
Onlangs sit ek met sonop in die veld. In die vlei reg voor my, op ’n deel van die plaas wat nog natuurlike veld is, speel daar ’n wonder af wat moeilik beskryf kan word.
Soos die son opkom, blink duisende spinnekopwebbe
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days