OM IN ’N OORLOG TE BOER
Mar 04, 2022
2 minutes
— CHRIS BURGESS
FOTO:
WILLEM VAN DER BERG
Dit was ongelooflik dapper. Die manier hoe ’n handjie vol Oekraïnse soldate wat ’n piepklein eilandjie in die Swartsee bewaak het, die middelvinger vir ’n Russiese oorlogskip gewys het. Dít ’n dag of twee ná die begin van die Russiese inval van hul tuisland wat wêreldwyd groot konsternasie veroorsaak.
Die Oekraïnse soldate is
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days