Huisgenoot

WAANSIN!

WAT ’n jaar van genesing vir die vuisvoos wêreld moes wees, word toe ’n jaar van oorlog. Van verwoesting en vlugtelinge; van skrapnel en sanksies; en ekonomiese gevolge wat internasionaal ál wyer uitkring.

Wat die wêreld in 2022 nodig gehad het, was om te herstel van die verwoestende pandemiejare – om weer te begin bou aan ’n lewe anderkant die swaarkry van die inperking.

Maar wat ons toe kry, was ’n oorlog in Oekraïne – en ’n ekonomiese rimpeleffek wat almal tot aan die uithoeke van die aarde raak. En dít weens die grootheidswaan en magspeletjies van ’n

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot1 min read
Afrikaans Ensovoorts
Wat is dit wat van lasagne lasagne maak? Dié gewigte vraag is vandeesweek geopper toe ons die kosblaaie moes versorg. Kan Huisgenoot in alle erns voorgee ’n bak vol doughnuts (sien bl. 29) kan deel wees van die versameling dinge wat ons lasagne noem?
Huisgenoot1 min read
Furiosa: A Mad Max Saga
Daar is gewoon party flieks wat slegs tot hul reg kom op ’n groot skerm in ’n rolprentteater. Furiosa: A Mad Max Saga, wat tans in teaters draai, is een. Dié treffer met bekendes soos Anya Taylor-Joy in die hoofrol as Furiosa en Chris Hemsworth as Dr
Huisgenoot2 min read
Flitsvrae: Marguerite Van Eeden
Wat is geluk vir jou? ’n Lekker Vrydagaand by die huis met pelle, my kêrel (nou haar man!), my ouers en ’n bietjie braai. Waarmee hou jy jou die graagste besig? Fotografie. Ek hou baie van troues afneem. Waaroor is jy spyt? Ek probeer om nie spyt te