Landbouweekblad

Deurbraak maak turksvye nóg beter veevoer

Dr. Stoffel du Toit bedryf sy familieboerdery deeltyds by Hopetown. Hy sê as hy nie die meeste van sy tyd in Bloemfontein by sy mediese praktyk deurbring nie, is hy op sy gelukkigste wanneer hy sy kreatiwiteit op die plaas uitleef deur eiehandig gereedskap en werktuie van yster op te tower.

Die benutting van turksvye as veevoer is die afgelope jare alom bekend in Suid-Afrika, veral as oplossing in droogtetye.

Die Suid-Amerikaners, wat die wêreldleiers op dié gebied is, sal beslis moet kennis neem van die deurbraak van Du Toit en sy medewerker, dr. Christopher Rothman, ’n navorser aan die Universiteit van die Vrystaat (UV).

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Landbouweekblad

Landbouweekblad5 min read
Aangrypende Verhaal Oor Eenvoud En Menswees
Wou jy altyd ’n skrywer word? Voor my eerste boek, Die kinders van Spookwerwe, was ek net ’n ma wat skoolgehou en vir my kinders stories opgeskryf het. Ons het vakansies na familiegrond in die Karoo gegaan en ek wou nie hê hulle moes vergeet hoe dit
Landbouweekblad7 min read
Dekgewasprentjie Word Ál Duideliker
Die strategiese gebruik van dekgewasse as deel van herlewingslandbou om grondgesondheid te herstel en gevolglik grond se vrugbaarheid en produktiwiteit volhoubaar te bevorder, kry die afgelope tyd baie aandag. As Barenbrug Suid-Afrika se verkoopsbest
Landbouweekblad3 min read
Oor Ysters, Robotwerktuie En Die Gemis Aan Biltong En Berge
Pieter Uys (29) het grootgeword op die plaas Skeiding by Heidelberg in die Wes-Kaap waar sy pa, Neels, ’n saai-en-skaapboerdery bedryf en sy ma, Anné-Lize, ’n gastehuis. Hy sê die bedrywighede in die gastehuis het daartoe gelei dat hy sjefsopleiding

Related