Huisgenoot

WEER SO NATUURLIK AS KAN KOM

DIT het alles begin met ’n inspuiting hier en nog een daar.

Sy het gesukkel om die onvermydelike tekens van veroudering te aanvaar, veral in ’n plek soos Hollywood, waar jeug en skoonheid die heilige graal is. Toe ’n dokter dus botoks en vullers aanbeveel om haar jeugdige skoonheid in tyd te vries, het Courteney Cox nie gehuiwer nie.

“Jy stap daar uit, jy lyk nie te sleg nie en jy dink niemand het iets agtergekom nie – dis goed. Dan vertel iemand vir jou van ’n ander dokter: ‘Die persoon is wonderlik; hy werk aan jou dat dit só natuurlik lyk.’ Jy ontmoet hom, en hy sê: ‘Jy moet dit probeer.’

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot1 min read
Breipatrone By Dosyne
Alle breiliefhebbers, hier is Huisgenoot se nuwe Brei-uitgawe. Propvol patrone om hierdie winter af te skop sodat daar iets vir elkeen in die gesin is: truie vir peuters en kleuters, volwassenes en selfs jul geliefde brakkie. Allerlei komberse en kus
Huisgenoot1 min read
Vyf Vinnige Vrae
1 In watter Amerikaanse staat is Hollywood? 2 Hoeveel kante het ’n oktagoon? 3 Ankara is die hoofstad van watter land in die Midde-Ooste? 4 Wie is die enigste Suid-Afrikaanse vrou wat ’n Nobelprys ontvang het? 5 In watter provinsie is die Mapungubwe
Huisgenoot5 min read
’n Vuurwarm Deurbraak
IN DIE gesinskamer van die Ehlers-huishouding het Mienke en haar sussie destyds gereeld konsert gehou vir hul ouers. Hierdie huiskonserte het die 13-jarige Mienke laat besef sy wil eendag ’n aktrise word. Veertien jaar later sou Mienke (27) en haar p

Related