Huisgenoot

HIER’S HULP Neem die sprong – jy kán

‘Wees bowenal optimisties. As mense is ons van nature veerkragtig’

TOE ek 26 was, het ek binne ’n maand met ’n jarelange lewensmaat uitgemaak én van loopbaan verander.

In daardie vier weke het ek geleer die lewe is soos ’n koek. As hy eers gebak is, kan jy nie die geur verander nie. Soms moet jy net die hele ding in die drom gooi en van voor af begin.

Verandering is moeilik en dit maak ’n mens bang, veral wanneer dit ’n groot een is wat ’n uitwerking op jou hele lewe het, soos om jou werk te verander, na die ander kant van die wêreld te trek of selfs jou huwelik te verlaat. Maar

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot5 min read
Dis Hoe Dié Familie Rol
JY NOEM dit ’n bak, nie ’n bal nie, sal die puriste jou vertel. Want hy’s doelbewus swaarder gemaak aan die een kant – dis die rede dat hy so ’n lui kurwe maak wanneer jy hom rol. En dis juis daai kurwe wat maak dat rolbalspelers sulke komiese passie
Huisgenoot1 min read
5 Vinnige Vrae
1 Wat is die enigste soogdier wat kan vlieg? 2 Watter vitamien kan jy van sonlig kry? 3 Wat is die amptelike taal in Brasilië? 4 Waar is die hoofkantoor van die Verenigde Nasies? 5 Wat noem ons die boonste laag van die Aarde? 1 Vlermuis  2 Vitamien D
Huisgenoot4 min read
’n Blok Vir Sports Op 50
DALK onthou jy nog die soort speelgoed wat jou laerskoolvriende pouses uitgehaal het. Van yo-yo’s tot albasters was deur geslagte algemeen en enigiemand kon daarmee speel. Maar daar is een speelding wat net deur ’n uitgelese groepie kinders baasgeraa

Related