Kuier

VERTEL VIR ANTIE VAL

Wil skei van man

Vraag

HY ABUSE EN VERNEUK

Antie Val, ek en my man is nou al twee jaar en nege maande nie meer saam nie. Ek wil skei van hom. Hy het my verneuk met sy broer se vrou en het my geabuse. Wat moet ek doen? KLAAR

Antwoord

BESTE KLAAR

Vroutjie, maak jou los van die man! Hy verdien jou nie. Hy respekteer nie vir jou of sy broer nie. Dit wil voorkom asof hy baie los

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Kuier

Kuier3 min read
Bridgerton
Sy sweef statig die hotelkamer binne. Elegant, aristokraties. Nes haar karakter in Bridgerton. Adjoa Andoh (61), wat lady Danbury speel, was onlangs in Johannesburg om seisoen drie van dié Netflix-treffer te bemark. Dis nie haar eerste draai hier nie
Kuier3 min read
Laat Jou Kurwes Pop
Die monochrome trend – waar jy een kleur van kop tot tone dra – gaan nêrens. Dis boonop ’n lekker manier om jou figuur te beklemtoon, want dit skep ’n lang, lenige lyn van bo tot onder wat kurwes vlei. As jy ’n uurglasfiguur het, kies silhoeëtte wat
Kuier1 min read
Fotoblokraai
OPLOSSING VERSKYN IN DIE UITGAWE VAN 20 JUNIE 2024. SOEK VIR “ARENDSVLEI-FOTOBLOKRAAI”. OPGESTEL DEUR: THOMAS MINNAAR FOTO'S: KYKNET EN KIE EN DALE FOURIE ■

Related