’N SEISOEN VAN LEER
Feb 25, 2022
2 minutes
— CHRIS BURGESS
FOTO: VERSKAF
Ons soek eenvoud. Dit is maar die mens se aard — om die kompleksiteit van die lewe tot eenvoudige, praktiese oplossings te reduseer. Ons doen dit al sedert die dae toe ons nog in grotte gewoon het. Toe het ons leer vuur maak, en só ’n wonderlike en eenvoudige oplossing vir ’n reeks probleme gevind. Skielik kon ons
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days