Landbouweekblad

Nuwe aandag om met natuurlike stelsels te boer

’n Konsortium plaaslike en internasionale instellings wat verbind is tot die bewaring van Suid-Afrika se natuurlewe-ekonomie doen tans navorsing om te sien hoe private grondeienaars deur bestuurspraktyke, soos biltongjag, wildvleis- en die verkoop van lewende wild, die volhoubaarheid van ’n biodiversiteitsgebaseerde ekonomie moontlik maak.

“Tans formuleer die staat beleid oor die wild- en natuurlewesektor sonder data en kennis van hoe die private sektor se bydrae tot volhoubaarheid, werkskepping, rehabilitasie of die herstel van biodiversiteit en grond ’n rol speel,” sê mnr. Matthew Child van die Suid-Afrikaanse instituut vir biodiversiteit (Sanbi) wat aan die stuur van die

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Landbouweekblad

Landbouweekblad2 min read
In ’n Blik
’n Troppie van die Hoër Landbouskool Oakdale se Jersey-koeie aan die wei buite Riversdal. Oakdale bedryf ’n kommersiële suiwelafdeling wat ’n groot bydrae tot die skool se inkomste lewer. Benewens dat die kudde vanjaar een van net ses platinumtoekenn
Landbouweekblad7 min read
Briewe
POSBUS 1802, KAAPSTAD 8000; e-pos: lbw@landbou.com WENBRIEF ’n Mens kan maar sê dat ek reeds byna my vervaldatum bereik het, maar ek dink met groot seer aan jong mense wat nog hul lewe moet leef en hul ideale verwesenlik wil sien. Hoe sien hulle hier
Landbouweekblad3 min read
Veediefstal Is ’n Spesialismisdaad
’N VEEDIEFSTALSAAK is van die moeilikste sake om te ondersoek omdat dit in die buitelug plaasvind en deurslaggewende leidrade weens verskeie faktore, soos reën en versteuring van die misdaadtoneel, vernietig kan word. Só sê Louis Wessels, voorsitter

Related