Rapport

Die landjie met ‘groen’ hoenders

Toe ’n Nederlandse fotograaf onlangs in die nag met ’n hommeltuig kweekhuise in dié land se Westland-munisipaliteit verfilm het, het dit soos iets uit ’n futuristiese fliek gelyk – ’n landskap van geel en pers blokke. Die geel is kweekhuise verlig met tradisionele beligting en die pers kom van kweekhuise wat moderne, lae-energie-LED-beligting gebruik.

Die video het twee goed gewys – die Nederlanders se verbintenis tot skoner tegnologie en die duiselingwekkende omvang van tegnologiese innovasie in landbou.

Westland, ’n munisipaliteit naby Den Haag, word gereken as die stuk grond met die meeste kweekhuise per kilometer op aarde. Daarbinne word met ’n verbysterende doeltreffendheid groente gekweek. Hulle bied selfs toere aan!

Nederland is ’n klein land – sowat 200 km van oos tot wes en 300 km

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Rapport

Rapport3 min read
Swaar Boetes Wag Vir Dié Wat E-tol Ignoreer
Die regering wil die knyptang inlê om motoriste met enorme boetes en ander swaar strawwe te dwing om e-tol te betaal. Boetes vir ’n enkele rit kan duisende rande beloop en motoriste kan hul lisensies verloor. Die Gautengse e-tolstelsel het in Desembe
Rapport3 min read
‘Baie Pyn Wag Op ANC En DA By Die Stembus’
ANC-leiers is openlik lusteloos oor die 96 tussenverkiesings wat op 11 November in munisipale owerhede oor die land heen gehou word. Ook die DA sukkel volgens ’n goed geplaaste bron in dié party om sy partywerkers te motiveer vir die verkiesings in s
Rapport1 min read
Maimane ’n Dogter Ryker
Mmusi Maimane, hoofaktivis by die One South Africa Movement en oudleier van die DA, het weer pa geword. Maimane het gister op Twitter aangekondig dat sy vrou die lewe geskenk het aan hul derde kind. Die babadogtertjie se naam is Kutlwano-Grace. “Ons