Vermy dié slaggate as julle saam boer
Feb 18, 2022
3 minutes
VIDA BOOYSEN
FOTO TER ILLUSTRASIE:
CHARL VAN ROOYEN
Familieboerdery is steeds die ruggraat van die landboubedryf in Suid-Afrika. Daarom is dit van deurslaggewende belang dat hierdie boerderye oor geslagte heen oorleef.
Die sleutel lê in deeglik bestuurde opvolgbeplanning, sê prof. Elmarie Venter, direkteur van die Nelson Mandela-universiteit se eenheid vir familieondernemings. Venter, Theo Vorster en George Robertson is medeskrywers van die boek Familieboerderye in Suid-Afrika.
Venter het in ’n virtuele aanbieding op prof. Johan Willemse se landboumark-seminaar gesê sowat 80% van alle landbouprodusente in die land is familieondernemings. Meer as 50%
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days