Kuier

WERK SÁÁM MET JUL GELD

Met werkloosheid, retrenchments en ‘n sukkelende ekonomie wat almal raak, kan die stryd om kop bo water te hou paartjies onder baie druk sit. Hoeveel is deesdae genoeg vir ‘n gesin om te oorleef en watter belangrike onderwerpe oor geld en besteding moet julle aanraak om te keer dat dit jul verhouding sink?

Volgens Bertus Preller, hoof van die familie-en-egskeidings-eenheid by Maurice Phillips Wisenberg Prokureurs, is finansies onder die toptien-oorsake van egskeidings.

Jessica le Roux (43) is ‘n debiteureklerk van George in die Suid-Kaap. Vir haar en haar man, Phillip (43), het dit die afgelope drie jaar al hoe moeiliker geword om kop bo water te hou met stygende petrol-, kos-, klere- en verblyfkostes. Hulle het twee kinders en Phillip se ma

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Kuier

Kuier2 min read
Maak Só Opsommings
’n Opsomming is ’n kort weergawe van die belangrikste inligting uit ’n lang teks. Jy gebruik dit veral wanneer jy moet leer vir ’n vak wat baie inhoud bevat en jy net spesifieke feite wil onthou (funksionele opsomming). Op skool word daar ook van jou
Kuier11 min read
Vaarwel Aan Die Vlei Se Mense
Die wel en weë van die leerders en onnies by die fiktiewe Hoërskool Arendsvlei op die Kaapse Vlakte hou ons sedert 1 Oktober 2018 vasgenael voor ons TV's. Daar was gekonkel, hope verraad, affairs en selfs ’n moord of twee (of drie) … En nou, ses seis
Kuier1 min read
Wenke Om Jou Eie Breinkaart Te Maak
1 Gebruik ’n skoon bladsy. Skryf die hoofgedagte of sleutelwoord in die middel van die bladsy neer. 2 Jy kan selfs die woord teken. Maak dit kleurvol. Jy kan ook jou eie kodetaal of “leertaal” ontwikkel. 3 Skryf die ander sleutelwoorde of belangrikst

Related Books & Audiobooks