Kuier

RED EN REK ELKE RAND

Dit was’nrowwe jaar en sodra dit net lyk asof dinge beter gaan, slaan nóg ’n vlaag van corona-chaos die wêreld wat elke keer ons sakke ruk.Suid-Afrikaners raak al hoe armer soos die ekonomie sukkel om die mas op te kom. Volgens Statistieke Suid-die helfte van Suid-Afrika word ongeveer Afrikaanse gesinnee as arm geag, terwyl sowat 30% in die middelklas val.

Volgens ’n Pew Research Center-studie verdien die Suid-Afrikaanse“middelklas” tussen R147 en R294 per dag terwyl die werklike“arm”of“lae”inkomsteklas op minder as R29 per dag oorleef.

Studies dui egter daarop dat 34% (meer as ’n derde) vanSuid-Afrikaanse huishoudings uit die middelklas gaan sak en skuld is ’n groot faktor–met ’n toename van’nskok-kommerwekkende R33 kende en biljoen skuldrande net in 2020. En met die

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Kuier

Kuier3 min read
Bridgerton
Sy sweef statig die hotelkamer binne. Elegant, aristokraties. Nes haar karakter in Bridgerton. Adjoa Andoh (61), wat lady Danbury speel, was onlangs in Johannesburg om seisoen drie van dié Netflix-treffer te bemark. Dis nie haar eerste draai hier nie
Kuier3 min read
Laat Jou Kurwes Pop
Die monochrome trend – waar jy een kleur van kop tot tone dra – gaan nêrens. Dis boonop ’n lekker manier om jou figuur te beklemtoon, want dit skep ’n lang, lenige lyn van bo tot onder wat kurwes vlei. As jy ’n uurglasfiguur het, kies silhoeëtte wat
Kuier1 min read
Fotoblokraai
OPLOSSING VERSKYN IN DIE UITGAWE VAN 20 JUNIE 2024. SOEK VIR “ARENDSVLEI-FOTOBLOKRAAI”. OPGESTEL DEUR: THOMAS MINNAAR FOTO'S: KYKNET EN KIE EN DALE FOURIE ■

Related Books & Audiobooks