Landbouweekblad

Wat eet ons vanaand?

en verkoel vir 30 minute.

Voorverhit die oond tot 200 °C. Rol die deeg sowat 5 mm dun uit op ’n meelbestrooide oppervlak en voer ’n losboomtertbord van 24 cm daarmee uit. Voer nou uit met ’n stuk bakpapier en vul met rys of droëbone. Bak dit blind vir 10 minute. Haal die papier met bone of rys uit en bak die kors vir ’n verdere 7-10 minute. Haal uit die oond en hou eenkant. Verlaag die oondtemperatuur tot 160 °C. Verhit die botter in ’n pan en braai die ui, knoffel en spek daarin tot alles gaar

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Landbouweekblad

Landbouweekblad2 min read
In ’n Blik
’n Troppie van die Hoër Landbouskool Oakdale se Jersey-koeie aan die wei buite Riversdal. Oakdale bedryf ’n kommersiële suiwelafdeling wat ’n groot bydrae tot die skool se inkomste lewer. Benewens dat die kudde vanjaar een van net ses platinumtoekenn
Landbouweekblad7 min read
Briewe
POSBUS 1802, KAAPSTAD 8000; e-pos: lbw@landbou.com WENBRIEF ’n Mens kan maar sê dat ek reeds byna my vervaldatum bereik het, maar ek dink met groot seer aan jong mense wat nog hul lewe moet leef en hul ideale verwesenlik wil sien. Hoe sien hulle hier
Landbouweekblad3 min read
Veediefstal Is ’n Spesialismisdaad
’N VEEDIEFSTALSAAK is van die moeilikste sake om te ondersoek omdat dit in die buitelug plaasvind en deurslaggewende leidrade weens verskeie faktore, soos reën en versteuring van die misdaadtoneel, vernietig kan word. Só sê Louis Wessels, voorsitter

Related