Landbouweekblad

Geurige fynbos ‘kook’ in die kombuis

Haar man sê sy is eintlik nie met hom getroud nie, maar met fynbos. Só sê Giselle Courtney van South African Fynbos waar ons op haar ruim, stylvolle stoep sit op die plaas Clairvaux, digby Wellington se bekende perdeskoenroete.

Op die tafel is allerlei laboratoriumflessies uitgepak waarin boegoe, heuningbostee, kapokbos en kankerbossie pryk.

Dit is waar Giselle haar meestersklas in fynbos aanbied, voor die gaste ’n draai deur die welriekende fynbos op die plaas stap.

Destyds, as 17-jarige regstudent aan die Universiteit van Kaapstad, het sy as toergids op een van Hylton Ross se busse gewerk.

“Ek was ’n tutor vir een van Hylton se kinders, maar toe sy vrou agterkom ek kan Duits praat, het sy my op

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Landbouweekblad

Landbouweekblad5 min read
Aangrypende Verhaal Oor Eenvoud En Menswees
Wou jy altyd ’n skrywer word? Voor my eerste boek, Die kinders van Spookwerwe, was ek net ’n ma wat skoolgehou en vir my kinders stories opgeskryf het. Ons het vakansies na familiegrond in die Karoo gegaan en ek wou nie hê hulle moes vergeet hoe dit
Landbouweekblad7 min read
Dekgewasprentjie Word Ál Duideliker
Die strategiese gebruik van dekgewasse as deel van herlewingslandbou om grondgesondheid te herstel en gevolglik grond se vrugbaarheid en produktiwiteit volhoubaar te bevorder, kry die afgelope tyd baie aandag. As Barenbrug Suid-Afrika se verkoopsbest
Landbouweekblad3 min read
Oor Ysters, Robotwerktuie En Die Gemis Aan Biltong En Berge
Pieter Uys (29) het grootgeword op die plaas Skeiding by Heidelberg in die Wes-Kaap waar sy pa, Neels, ’n saai-en-skaapboerdery bedryf en sy ma, Anné-Lize, ’n gastehuis. Hy sê die bedrywighede in die gastehuis het daartoe gelei dat hy sjefsopleiding

Related Books & Audiobooks