Op ons speellys
Feb 18, 2022
2 minutes
Deur JACO HOUGH-COETZEE
WATERVAL
MIA
Dit is Mia se tweede enkelsnit nadat sy verlede jaar gedebuteer het met die lied “Krimineel”.
“Waterval” is ’n kontemporêre liefdesliedjie met ’n vinnige poptempo uit die pen van Emil Paul. Mia sê dit gaan verskillende emosies ontlok by elkeen wat daarna luister, maar ook paartjies
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days