Kuier

Wenke Wat Werk

WENK GESOEK

Ekweet diewêreld het bye nodig om te oorleef, maar ek is allergies vir hulle. Is daar raad om op ’n mooi manier van hulle ontslae te raak as hulle in die dak nesmaak? ANONIEM

ANTWOORD

• Indien moontlik, bel ’n beekeeper. Hulle verwyder die bye op ’n veilige manier sonder om hulle dood te maak en neem hulle na ’n plek veiligheid.

• As dit nie ideaal is nie, kan jy rook probeer. Rook is ’n eenvoudige dog doeltreffende manier om jou by-bure te laat verhuis. Maak in die aand (wanneer al die bye in die bed is) ’n vuur van verrotte hout, cardboard

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Kuier

Kuier1 min read
Tv-gids
MÓÉT-KYK! Blue Beetle (M-Net, Sondag 30 Junie om 20:05) Jaime Reyes (Xolo Maridueña) kom in besit van die Scarab, 'n antieke relic van uitheemse biotegnologie. Wanneer die Scarab vir Jaime as sy bio-host kies, kry hy 'n ongelooflike wapenrusting wat
Kuier2 min read
Leer Jy Jou Kind Slegte Finansiële Gewoontes?
Wat kinders reeds vroeg oor finansies leer, kan lewenslange gewoontes vorm. Lê dus ’n goeie grondslag. “Uit my werk met kinders van verskillende ouderdomme en agtergronde is dit duidelik ouers leer hulle soms swak geldgewoontes,” sê Eunice Sibiya, ’n
Kuier4 min read
Haar Oog Op Die Kroon
Deelnemers aan die Mej. SuidAfrika-kompetisie het deur die jare met hul verskillende voorkomste, ouderdomme en persoonlikhede ingeskryf. Maar een ding het hulle feitlik almal gemeen gehad: Hulle kon moeiteloos in swemdrag en aandrokke op die verhoog

Related