Kuier

Wenke wat werk

ANTWOORD

Hou piesangs langer vars deur die punt van die tros in kleefplastiek toe te draai. Andersins kan jy die piesangs uitmekaarhaal.

As jy jou piesangs (of enige ander vrugte) vinniger wil ryp hê, bêre dit in ’n bruinpapiersak. As jy wil verhoed dat appelsnye verbruin, drup ’n paar druppels suurlemoensap oor. Jy kan ook ’n mengsel van een deel heuning en twee dele water gebruik.

As jy dit haat om lemoene te skil, rol die vrug en sit dit in die mikrogolfoond vir ’n minuut. As jy die sap wil uitdruk, sit dit in die yskas en dan in die mikrogolfoond vir 15 tot 20 sekondes. As jy nie wil hê jou hande moet sticky

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Kuier

Kuier3 min read
KYK UIT! Juffrou X
1 Dié nuwe kykNET-dramareeks draai om die vuurvreter-onnie, Juffrou X (Trix Vivier), wat wiskunde gee by ‘n skool waar haar leerders geweldige uitdagings, soos armoede, misdaad, drank en dwelms, in die gesig staar. Wanneer sy hulle wil beskerm, word
Kuier5 min read
Hoe Gemaak Met ‘N ‘Klankie’?
Niemand het nog ooit gekla oor my asem nie, maar ‘n mens wonder mos maar soms. My man gee my party oggende so ‘n snaakse kyk wanneer ons wakker word en ek met hom begin praat. Dan hol ek gewoonlik badkamer toe om vinnig my mond te spoel en tande te b
Kuier5 min read
Energie Van alle Kante!
Energie is die vermoë om werk te verrig. Dit kan ook beskou word as die krag wat beweging of handeling teweegbring. Ons sien die uitwerking van energie oral. Plante gebruik son-energie om te groei. Karre gebruik petrol (chemiese energie) om van die e

Related