Huisgenoot

WEGGEKWYN, MY DOGTER

DIT was terloopse kommentaar wat glad nie vir haar ore bedoel was nie. Maar toe dié ma van Centurion in Desember hoor hoe ’n man in ’n winkelsentrum met ’n meisie praat, het iets binne-in haar gebreek. “Sjoe, maar jy het vet geword oor die Desembervakansie,” het hy gesê.

Dit het ’n stortvloed emosies by Liza de Jager (51) ontketen – en die eerste keer sedert haar dogter in 2019 weens bulimie dood is, het sy gevoel sy kan – en móét – oor haar seer praat.

“Vanaand kom smeek ek alle mans, pa’s wat seuns het om hulle te leer om nie vir ’n meisie of vrou te sê sy is vet nie,” skryf sy daardie aand op haar Facebookblad.

Daarby plaas

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot5 min read
Dis Hoe Dié Familie Rol
JY NOEM dit ’n bak, nie ’n bal nie, sal die puriste jou vertel. Want hy’s doelbewus swaarder gemaak aan die een kant – dis die rede dat hy so ’n lui kurwe maak wanneer jy hom rol. En dis juis daai kurwe wat maak dat rolbalspelers sulke komiese passie
Huisgenoot1 min read
5 Vinnige Vrae
1 Wat is die enigste soogdier wat kan vlieg? 2 Watter vitamien kan jy van sonlig kry? 3 Wat is die amptelike taal in Brasilië? 4 Waar is die hoofkantoor van die Verenigde Nasies? 5 Wat noem ons die boonste laag van die Aarde? 1 Vlermuis  2 Vitamien D
Huisgenoot4 min read
’n Blok Vir Sports Op 50
DALK onthou jy nog die soort speelgoed wat jou laerskoolvriende pouses uitgehaal het. Van yo-yo’s tot albasters was deur geslagte algemeen en enigiemand kon daarmee speel. Maar daar is een speelding wat net deur ’n uitgelese groepie kinders baasgeraa

Related