Huisgenoot

VELSORG VIR TIENERS

PUISIES kan vir enigeen op enige ouderdom ’n verleentheid wees, maar in jou tienerjare kan die stryd teen aknee veral frustrerend wees.

Al is daar talle faktore wat aknee veroorsaak, is jong volwassenes meer geneig om ’n uitbreking van puisies te kry weens die verhoogde afskeiding van hormone.

Die goeie nuus is dat tieners se velselle vinniger hernuwe word en dat hul vel veerkragtiger as volwassenes s’n is; daarom herstel hulle vinnig van ’n uitbreking van puisies.

WAT IS AKNEE?

“Aknee is net ’n mediese term vir puisies. Of jy nou een puisie of baie het, dit word steeds aknee genoem en het niks te doen met die erns van die toestand nie,” sê dr. Tarryn Jacobs, ’n dermatoloog van Pretoria.

Aknee is deels geneties, deels hormonaal, en hou grootliks verband met puberteit.

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot1 min read
Ons Vriendskap Voor En Agter Die Skerms
TOE hulle hoor hulle gaan saam in ’n kortfliek verskyn, het hulle eers ’n bietjie “uitgefreak van opgewondenheid”. Dis immers iets waaroor hulle al ’n paar jaar droom, vandat hulle mekaar ontmoet het. Nou is die Boer soek ’n vrou-aanbieder Marciel Ho
Huisgenoot1 min read
’n Fiets, ’n Paar Moeë Bene En ’n Droom
WAT sal maak dat enigiemand meer as 1 500 km op ’n fiets wil rondrits? Dit klink dan soos malligheid? Vra jy egter die “Spore”-sanger, is die antwoord eintlik eenvoudig: liefdadigheid. “Hoekom op aarde sal ek van George af Mbombela toe op ’n fiets ry
Huisgenoot1 min read
Vyf Vinnige Vrae
1 In watter Amerikaanse staat is Hollywood? 2 Hoeveel kante het ’n oktagoon? 3 Ankara is die hoofstad van watter land in die Midde-Ooste? 4 Wie is die enigste Suid-Afrikaanse vrou wat ’n Nobelprys ontvang het? 5 In watter provinsie is die Mapungubwe

Related