Ontbyt IS SMULTYD!
Dec 31, 2021
4 minutes
DEUR SAMANTHA LIEDEMAN
![f0022-01](https://article-imgs.scribdassets.com/3o6w9a4dz49e3rx8/images/fileBJMBYKGM.jpg)
WENK: Vir’nmeervullende opsie, meng jogurt metoatsenlaatdit oornag of vir 1 uur staan.
JOGURTBAKKIES MET VARS VRUGTE EN MUESLI
1 bakkie = 1 porsie
BESTANDDELE
Opsie 1
1 koppie aarbeijogurt
2 aarbeie, opgesny
10 amandels
¼ koppie bloubessies
5 druiwe, opgesny
Opsie 2
1 koppie gemengde vrugte-jogurt
¼ koppie pynappelblokkies
1 kiwivrug, opgesny
2 eetlepels grenadellapulp
Opsie 3
1 koppie ongegeurde jogurt
2 teelepels chia-saad
1 eetlepel heuning
1 eetlepel suiker
’n Knippie kaneel
1 piesang, opgesny
1 teelepel botter
¼ koppie muesli
1 eetlepel peanut butter
METODE
Skep die jogurt in ’n bakkie en pak die res van die bestanddele bo-op.
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days