Huisgenoot

MY MA-REIS VOL SWAAR

SY IS haar eie karakter in die fliek Miss Congeniality uitgeknip: plat-op-dieaarde, snaaks, innemend en oorrompelend aangenaam.

Met 45 flieks agter haar naam – en ’n Oscar vir die 2010-fliek The Blind Side en Golden Globe vir haar spel in die 2013-treffer Gravity – is Sandra Bullock een van Hollywood se voorste sterre.

Tog is daar een rol wat sy belangriker ag as enige ander: dié van doodgewone ma.

Haar twee aangenome kinders, Louis (11) en Laila (9), is die hooffokus in haar lewe, vertel die aktrise wat op 57 nog nie ’n dag ouer lyk as toe sy destyds opgang begin maak het nie.

“Toe Louis in my lewe gekom het, was hy 10 dae oud.

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot1 min read
Furiosa: A Mad Max Saga
Daar is gewoon party flieks wat slegs tot hul reg kom op ’n groot skerm in ’n rolprentteater. Furiosa: A Mad Max Saga, wat tans in teaters draai, is een. Dié treffer met bekendes soos Anya Taylor-Joy in die hoofrol as Furiosa en Chris Hemsworth as Dr
Huisgenoot1 min read
Span Jou Mikrogolfoond In Vir Meer
Voor jy uie begin kap, sny die punte weerskante af en plaas dit 30 sekondes in die mikrogolfoond. Dit haal die brand uit die sap en keer dat die trane sal loop wanneer jy dit sny. Knoffel sal makliker skil as jy die hele knol 15 sekondes in die mikro
Huisgenoot5 min read
Dis Hoe Dié Familie Rol
JY NOEM dit ’n bak, nie ’n bal nie, sal die puriste jou vertel. Want hy’s doelbewus swaarder gemaak aan die een kant – dis die rede dat hy so ’n lui kurwe maak wanneer jy hom rol. En dis juis daai kurwe wat maak dat rolbalspelers sulke komiese passie

Related